Life of Lilian January

My photo
Cape Town, Western Cape, South Africa
This is a blog about the life and love of Lilian January...

Saturday, December 13, 2008

vandag

Vandag voel soos een van daai dae wat ek net wil slaap. Ek voel so depressed. Die werk maak ook nie veel verskil in my mood nie. Ek voel so verlore in my eie gedagtes, geen benul wat die hel met my aangaan nie!!! Ekvoel net baie in die hel in vir alles. Ai tog. Iemand help.

Ek voel asof ek getrap is by die werk. Ek weet dat dit nie veel beter is daar aan die ander kant nie! Ek het regtig probeer om die tyd by die werk lekker te maak en gelukkig te maak vir my. Maar hoe doen jy dit as dit voel asof als wat jy doen nie reg is ne??? Kan iemand my help???

Ek voel soos ek ineen gaan stort. Als is deurmekaar en ek weet nie hoe om dit beter te maak nie.


Ek voel asf ek net wil huil!!!!

0 comments: