Life of Lilian January

My photo
Cape Town, Western Cape, South Africa
This is a blog about the life and love of Lilian January...

Monday, December 22, 2008

moeg

Jinne mense! Ek is nou baie moeg van hier by die werk sit, glo my die hele happy lot is nou lekker op vakansie. Even die girls by OPM. Ai, maar dis darem vervelig jong. Ek moet plan maak nou. Huistoe gaan tyd is eers 8h30!!!! Urgggggggggg......

Anyways, ek enjoys nogals die calls wat deur kom. Easy peasy!lol...

Hoekom speel mense so mal? Ek wonder baie oor hoe ander se brein werk. Myne werk ok dink ek. Maar ander speel net mal en soek simpatie. Hoekom? Vader weet alleen. Ja mense, die wereld se mense raak mal. lol

Geniet die dag verder!!!

Mwah xxxxxx

0 comments: